Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks Unit A

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 239

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Summer Rocks Unit A
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Avril S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril S
Gesin met tieners

Lekker, skoon en netjies.

Ons het regtig baie lekker gebly. Woonstel is groot en ruim, baie netjies en bevat alles wat ons nodig gehad het plus meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstel is baie netjies, skoon en gerieflik. Met 4 tieners in die woonstel was daar genoeg plek vir almal sonder om in 'n ander persoon se pad te wees. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Gesin met tieners

Pragtige woonstel met uitsig.

Daar is nie WiFi beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okey-erig.

Yskas maak nie koud nie. Kokkerotte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons vakansie was heerlik en die woonstel se ligging is perfek.

Ons het heerlik vakansiegehou en die woonstel is loopafstand van die strand en heerlike eetplekke. Die woonstel is ruim en die balkon is ideaal vir 'n heerlike braai en skemerkelkies. Ongelukkig het die woonstel onderhoudwerk nodig in die badkamers en slaapkamers. Die hoofslaapkamer se badkamerkassie se materiaal is vrot van baie vog en die kamerkaste se deure kan nie toemaak nie en staan die hele dag oop a.g.v. die pressed wood wat vrot is. Dit was nogal opvallend en irriterend en onnet. Die ketel is ook baie oud en was vuil en die aansitskakelaar het op die eerste dag gebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Rocks Unit A se terugvoer

Thank you for your review. Unfortunately a few weeks prior to your arrival the entire apartment flooded out, which has caused the wood in all the bedroom cupboards and bathroom at the bottom to swell. We are in the process of obtaining quotations to have this repaired. The kettle has since been replaced.

Summer Rocks Unit A
Elik O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elik O
Gesin met klein kinders

Was baie lekker. Volle uitsig oor die see, het elke dag walvisse gesien en dolfyne, baie veilige plek gewees en mens het gemaklik gebly.

Sal weer teruggaan die keer net vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCVNgoRLX8tnL8ewGawNOvYbEeFafI5sbxepi7BV0PND1d1Not?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.831111973489 30.398872550349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem