6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 61 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Rocks 6 is in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die woonstel beskik ook oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV en 'n Open View-dekodeerder. Beide die hoofslaapkamer en die sitkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte.
Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf, sowel as 'n gemeenskaplike swembad.
Gaste kry veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 61 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Rocks 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang