Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Riga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
John O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Ruim, by die see.

Netjiese, goed toegeruste wooneenheid. Digby die see en strandfront. Veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet H

Die verblyf was baie aangenaam en die ligging ideaal.

Riga het uit haar pad gegaan vir ons, baie behulpsaam met aanwysings en ons self tegemoet gekom met uitklok tyd. Sal The Beachfront beslis aanbeveel. Die foto's is presies soos die eenheid lyk. Veilig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront se terugvoer

Baie dankie Reinet. Julle sal altyd welkom hier wees. Dit was 'n groot plesier om julle hier te gehad het. Baie sterkte vir julle vorentoe.

The Beachfront
Clarence C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Great on the beach, just what the doctor ordered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaanta L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L
Gesin met tieners

Home away from home.

Dit was 18 dae, was pure pret en plesier. Ons het baie lekker gebly by Beachfront 6. Ons gasvrou, Riga, het ons van die begin af ondersteun en seker gemaak alles is uitgesorteer. Baie dankie, Riga. Jy is 'n wonderlike, aangename mens. Dankie vir al jou moeite om ons 18 dae great te maak. Dankie ook aan Lydia wat so mooi gesorg het dat ons woonstel netjies en skoon is. Waardeer jou moeite. Ons sal beslis weer by Beachfront bly. Riga, weereens dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm O
Saam met vriende

Wonderful home in excellent area.

The host was super friendly, the home was clean and had everything we needed. Quiet and relaxing stay and will most definitely recommend this home to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront se terugvoer

Thank you, Wilhelm. Always lovely to have friendly and neat guests. Hope to see you again.

The Beachfront
Donavan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic apartment with so much more than just the basics. Riga was so helpful and very prompt with updates and feedback.

Would definitely recommend this apartment and what made it so much more pleasant was all the guidance and support from Riga who would keep us updated and when we had a question, quick to respond. The apartment's amenities was more than what we had expected and well kept. Loved the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beachfront se terugvoer

Thank you so much for your review, Donovan.

It was a pleasure hosting you and your family.
I would highly recommend you guys as guests to any establishment.
Hope to see you again.

Stay safe and Blessed

The Beachfront
Lauren P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and peaceful stay.

We enjoyed staying at Summer Seas and would gladly recommend anyone to enjoy their holiday there at Summer Seas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucreatia W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucreatia W
Gesin met klein kinders

Homely, clean and comfortable.

Host was was just a call away. Always available. Loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas-kompleks 6, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19f7871112120dfadbf7beb723d8f4ca0b300eee305384ba308ddfe4e0a8a92c11949a7db6ccdad27d1fe2b771c24eb229e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Marine Drive 6 Summerseas Complex 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 09:00 -33.986934167877 25.671442017722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem