Summer Tides
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summer Tides is 'n oordstyl-eiendom in Gordonsbaai wat selfsorgverblyf bied. Dié hawedorpie bied 'n verskeidenheid restaurante en winkels in die pad teen die kus. Daar is ook talle buitelugaktiwiteite en sportgeleenthede.
Die hele eiendom bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 4 selfsorgwoonstelle wat vir 'n gesin geskik is en die hoofhuis wat vir 'n groot groep vriende of familie geskik is.
Die woonstelle het elkeen 'n koningingrootte- of dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Die woonstelle is toegerus vir selfsorg en het elkeen 'n privaat stoep of balkon. Hulle deel 'n tuin en swembad.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en is vir selfsorg toegerus. Die huis bied toegang tot die tuin en gedeelde swembad. Al die eenhede, insluitend die hoofhuis, het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang na die eiendom.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom