Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Farm

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandwacht-pad, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerhill is ideaal vir 'n gesinsnaweekwegbreek of 'n sakepersoon wat graag op die platteland wil wakker word. Dit is ontspannend, rustig en kindervriendelik met baie plaasdiere.

Dié verblyf beskik oor 'n verskeidenheid eenhede wat slaapplek het vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort en toilet.

Die selfsorg-eenhede het kombuisies wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Ander gemeenskaplike geriewe sluit 'n TV, 'n braai-area, 'n swembad, 'n sitarea en 'n eetkamer in wat na die swembadarea lei in.

'n Grasdakonderdakstoep is ook beskikbaar vir ontbyt, luilekker dae of skemerkelkies.

Dit is 'n werkende plaas met baie plaasdiere, insluitend perde, bokke, varke en hasies, en rondloperperde. Die majestueuse Brandwachtberge en wingerde vorm die agtergrond.

Summerhill is 5 km vanaf Worcester en 1 uur 15 minute vanaf Kaapstad. Dit is ideaal geleë vir die verkenning van die Breederiviervallei en Roete 62 of vir sakereisigers op pad na Worcester.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Summerhill Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Brandwacht-pad, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summerhill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandwacht-pad, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b04fc467d0bd638c9675047c51c9cf9e89290e9badf9fd796dd7f5cc72de8279738b040688a6f0e5e3b72de5e6c096052b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Brandwacht Road Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.600685 19.422103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem