Summerhill Self-Catering Apartments
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Francis-rylaan 172, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summerhill Self-Catering Apartments is in die hartjie van St Francisbaai en net paar minute se stap vanaf die pragtige hoofswemstrand en die middedorp. Verblyf word in ateljee en gesinswoonstelle gebied. Dis privaat en in 'n tuin gelë.
Al die eenhede het kombuise wat ten volle toegerus is, die beddens het luukse, wit linne, donsduvets en moderne en suite-badkamers met katoenhanddoeke en badkamergeriewe.
Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n daaglikse skoonmaakdiens, DStv, 'n Weber-braai op die boma en komplimentêre tee en koffie in.
Die eenheid het veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek met geslotekringtelevisie. 'n Wasgoeddiens (was, droog en opvou) is op versoek teen 'n addisionele fooi beskikbaar.
Ontbytkoepons is teen afslag by die kantoor beskikbaar vir 'n heerlike Engelse ontbyt met 'n tee of koffie by die Pedal & Spoke kafee.
Gaste kan lughawependeldienste, restaurant-besprekings en kanaalvaarte by ons kantoor bespreek.
Die dorpie spog met pragstrande, uitstekende watersportgeleenthede en 'n luukse leefstyl. Tog maak die magiese skoonheid van die ongerepte omgewing die dorpie uniek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- St. Francis-rylaan 172, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerhill Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Francis-rylaan 172, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom