Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun-decked Tranquillity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sun-decked Tranquillity is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in 'n rustige area in Lynwood, Pretoria. Dit is naby die N1, Menlopark-skole, WNNR Internasionale Konferensiesentrum en die Universiteit van Pretoria.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Gaste het ook toegang tot 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met IPTV en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar.

Hierdie woonstel is op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en 'n buite-dek wat ideaal vir skemerkelkies is. Veilige, oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

'n Verwelkomingspakkie word vir gaste se gerief voorsien, en 'n kafee en verskeie restaurante is ook naby. Verder vind die nabygeleë Hazelwood-mark elke Saterdag plaas en die Gautrein-bushalte is net 'n entjie weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Sun-decked Tranquillity sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sun-decked Tranquillity
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 8

Ligging

  • The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Sun-decked Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b0996bd5fa93ad911c392ed4bba6139cfcad269f061af2b7a9ccfdf134c25292c04e907b183c4e9da91ca0e14c5e5c0a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 460B The Wishbone North Lynwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768071100147 28.269689320238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem