Sunburst Family Farm Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sunburst Family Farm Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid wat op 'n vrugteplaas in Tulbagh, naby die hoofpad wat na die Vrolikheidplaas lei, geleë is. Dit bied maklike toegang tot Tulbagh en nabygeleë wynplase en besienswaardighede.
Dié kothuis het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tussenbadkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n elektriese stoof en gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Buite is daar 'n beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe, plonspoel, 'n houtvuurwarmbad en langs die huis is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunburst Family Farm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Aneretha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 126
Jaar gelys 7
Ligging
- Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunburst Family Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoekweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom