Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundown Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Sundown Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Salomie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre.

Ons het weer eens ons verblyf by Sundown Lodge geniet. Was baie vriendelik ontvang. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Julle maaltye altyd heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Enkelreisiger

Besigheidsreis en hierdie was die ideale oornag.

Vriendelike ontvangs in 'n baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E
Besigheidsreis

Dit was lekker. Kan nie oor enige iets kla nie.

Was baie gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marwaan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Besigheidsreis

Spectacular.

The place is very well kept, well maintained and current. It is loadshedding proof and allowed me to work even when power was down. The staff are amazing, friendly and very helpful. I had to do urgent amendments for our Industry Collective Agreement and Nicky went out of her way to print the amendments for me to get the job done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Adriaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en vriendelike diens met awesome ontbyt gehad.

Lekker kos, vriendelike mense en baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thea B
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Dit was vir ons lekker daar moes net 'n plekkie wees as dit so reën waar mens met kinders kon sit wat toe is dat hulle nie net in die kamers hoef te wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag.

Alles goed, skoon en nietjies. Kos was lekker en goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika K
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring. Baie netjiese kamer, met alles wat nodig is en wat werk! Heerlike ontbyt met en 'n opsie vir aandete! Ons sal vir seker weer daar bly!

Gasvrou is so vriendelik en behulpsaam, ons kan hierdie plek vir seker sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were in the section at the entrance to the lodge. This is not as we saw in the photos which reflects the main part of the complex which is far nicer than where we were located.

The only reason we did not book out when we saw our room, was because of the host Maria, she is a gem, hospitable, went out of her way to assist us to be as comfortable as possible, in a small basic room. She cooked us a tasty supper, beautifully presented, however meal prices are pricey. I think the main section of the lodge is a much better stay. In brief a disappointment with our room, basic and only suitable for sleepover on your way to the park or Moz. Food and Maria the stars. Thank you Maria for making up for the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagstop

Baie netjies en rustig. In die hoofstraat van Komatipoort en naby alles. Jy kan selfsorg doen of etes bestel wat baie gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23a22f578bf53df05c6243f9b3e9ea6016b672353d77f6373caf87bef3fb79fd28d22a502f0eff5e51d4d599ceabb678d21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 75 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4329725 31.9538282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem