Pick your preferred language

English

Afrikaans

+61
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Sundown Lodge in Komatipoort bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornag-gaste. Die lodge is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, asook die Mosambiekse grens. Die Krokodilhek van die Krugerwildtuin is ook net 8 km ver.

Verblyf bied 'n verskeidenheid kamerkeuses vir enige groepe, van enkelreisigers tot 'n gesin van 4. Elke kamer het 'n privaat badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die drieslaapkamers en vierslaapkamers is vir selfsorg ingerig met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere kanale, lugversorging en 'n lessenaar in.

Die lodge het 'n gemeenskaplike sitarea, braaigeriewe en swembad. Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel waar gaste 'n volledige Engelse of Ierse ontbyt kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vicky V
5.0
Die plekkie was silwerskoon en veilig. Die ideale oornagstop na Mosambiek. Ons het baie lekker gebly.
Des 2025
Randall P
5.0
Peaceful, restful, refreshing. Sundown Lodge is always a pleasant stop on a long trip to Mozambique. Maria is friendly and helpful, mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Alta S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Dis die beste verblyf in daai area, van die vriendelike personeel tot die kamers wat skoon en gerieflik is. Die kos is ook baie lekker...
Sien meer
Apr 2025
Annatjie M
Saam met lewensmaat
4.6
Good. Good and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Juani-mari V
Saam met lewensmaat
4.2
Aangenaam, cosy en lekker! Ons het baie lekker gebly. Water was warm van die stort, beddegoed was genoeg en ons het warm geslaap. Matrasse was in goei...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 75 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Sundown Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

75 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23a22f578bf53df05c6243f9b3e9ea6016b672353d77f6373caf87bef3fb79fd28d22a502f0eff5e51d4d599ceabb678d21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 75 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4329725 31.9538282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang