LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundowne Recreational Farm | LekkeSlaap
+13

Sundowne Recreational Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Three Fountains Landgoed, , Kaapstad, 7304, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sundowne Recreational Farm is op 'n 34 hektaar-plaas geleë waar jy rustig kan wegbreek van die stad se rumoer. Ons troeteldiervriendelike kamers het omheinde erwe sodat jou troeteldiere lekker buite kan baljaar as jy die area wil gaan verken, wil gaan perdry of ons opwindende hindernisbaan wil aandurf. Ons is sentraal geleë vir die besoek van verskeie besienswaardighede.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat 'n maksimum van 2 mense kan akkommodeer. Ons plaaskombuis het 'n smullekker tuisgemaakte ontbyt met vars vrugtesap, koffie en tee. Stel ons asb. in kennis van enige dieetvereistes. Braaipakkies is op versoek beskikbaar.

Ons het ook gratis WiFi-toegang en DStv in die sitkamer beskikbaar. Kom geniet 'n heerlike namiddag in die sonnetjie of 'n rugbywedstryd terwyl jy braai. Die prag van ons landskap kan ook verken word deur 'n paar van die doendinge wat ons aanbied te onderneem. Bespreek 'n perdryles of durf ons hindernisbaan aan. Sundowne is die tuiste van die "The Grit"-hindernisbaan. Dis 'n hindernisbaan met 'n tydbeperking met 20 verskillende hindernisse wat ontwerp is om jou verstand en liggaam op die proef te stel. Kom toets jou krag en uithouvermoë as 'n individu of as 'n spanbou-aktiwiteit. Kinders 12 jaar en jonger het volwasse toesig nodig. Perdry-aktiwiteite is beskikbaar vir enigiemand, ongeag die persoon se vlak/ervaring. Ons verwelkom veral beginners wat graag vir die eerste keer wil probeer perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Sundowne Recreational Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 67 Three Fountains Landgoed, , Kaapstad, 7304, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sundowne Recreational Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Three Fountains Landgoed, , Kaapstad, 7304, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OWI5YTZkLTZmYWItNDkzMS1iOTBiLWEyYzEwMzEwMDg1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 67 Three Fountains Estate Sundowne Rd 7304 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.629513 18.518727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!