LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundowner Lodge | LekkeSlaap
+76

Sundowner Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Sundowner Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marieke D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D
Gesin met tieners

Ons was baie tevrede!

Die kampterrein is baie netjies en die badkamers ook. Restaurant kan ek ook aanbeveel.

John M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Gesin met klein kinders

Very relaxing, seeing animals roaming around the cabin was interesting.

I will definitely book this place again.

Janine N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Dis 'n mooi plek.

DStv was uitgeslaan, maar die personeel het dit probeer uitsorteer. Ons het dit waardeer dat hulle aandag gegee het aan die probleem. Hulle het ook aangebied om ons te opgradeer na 'n groter chalet wat wys dat hulle die ekstra myl stap.

Theresa L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa L
Gesin met tieners

Kamer was vuil, ontvangs onvriendelik.

Sien sterre.

Alida B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Pragtige en ruim log cabins met lekker uitsig oor die natuur!

Dit is lieflike ruim en skoon luukse akkommodasie. Sal enige tyd weer by julle oornag, dit was heerlik.

Arno C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie lekker verblyf. Al wat ek persoonlik sou geniet het sou 'n dakwaaier gewees het i.p.v. 'n staanwaaier.

Elaine H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike netjiese oord. Bo verwagting!

Puik diens, netjiese kamers en perfek vir gesin met klein kinders. Skoon kamers en reg langs die hoofpad op pad Richardsbaai toe. Bo verwagting goed en waarde vir geld.

Jacques S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, waarde vir geld.

Maklik op hoofpad geleë.

Olga G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for stay over.

Perfect for stayover, great place.

Frans B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Self-help eenhede ruim en netjies. Waarde vir geld.

Gerieflik, ruim, netjies en privaat. Enigste klagte - die pou wat heelnag skree langsaan. Mens raak dit seker later gewoond, maar ons was elke uur wakker.

Etienne H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om oor te slaap of selfs vir 'n paar dae verblyf.

Sundowner Lodge is 'n goeie netjiese plek om oor te bly wanneer Piet Retief besoek word. Sal dit sterk aanbeveel want dit is baie goeie waarde vir geld en die personeel baie vriendelik. Padverkeer nie 'n probleem met geraas nie.

Elmari B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari B
Gesin met klein kinders

Ons het Sundowner Lodge gebruik vir oornagverblyf op ons vakansieroete na Hluhluwe Imfolozi Wildreservaat.

Die verblyf was gemaklik en voldoende vir ons reis.

Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTI2ZWQwLTMwZTMtNDA1Ny05MjVlLTI5OTJlN2MyNjY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Plot G13 Welgekozen 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.989483436324 30.79674705863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!