Sundowner Place Self Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Sylvester S - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Angelique A - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely beautiful!
Lukas S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Lukas. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons plekkie. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Hannes Z - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, oom. Ons is bly om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Gideon N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rusrig.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Gideon. Ek is bly om te hoor dat jou tydjie by ons lekker was. Sien gou weer!
Christo C - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik en lekker.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal definitief die TV uitsorteer sodat dit makliker is om sport te kyk. Sien hopelik gou weer!
Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie netjies.
Abraham R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Abraham. Ons is bly dat julle dit geniet het by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alida V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, Alida.
Ons hoop jul kom kuier vinnig weer vir ons.
Groete,
Adele
Estelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Estelle.
Ons waardeer dit en hoop om jul vinnig weer te sien by ons.
Groete,
Adele
Vincent L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Vincent.
Ons is bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Adele
Verette J - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste, losstaande woonstel.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en terugvoer, Verette.
Ons hoop om jul vinnig weer by ons te sien.
Groete,
Adele.
Nicolette B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Nicolette.
Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Adele.
Karin V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was opsoek na 'n rustige battery herlaai naweek, en dis presies wat ons gekry het.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie resensie, Karen.
Dit was vir ons lekker om jul te huisves en hoop om jul vinnig weer te sien.
Groete,
Adele.
Yugendran A - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Thank you so much for the feedback.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Adele.
George H - Mei 2022
Algehele gradering
Very clean and accommodating, nice venue.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Thank you for your kind review, George.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
Adele.
Rina L - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike kuier gewees.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Rina.
Ons is bly jul kon lekker gekuier het hier by ons.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Groete,
Adele.
Bendri G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en vriendelike diens.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Bendri. Ons hoop om julle vinnig weer by ons te sien.
Susan W - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige wegbreekplekkie. Stilte om net af te sluit van stad.
Sundowner Place Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Susan. Ons sal definitief die voorstelle ook ter harte neem. Ons hoop om jou gou weer by ons te sien!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouchestraat 5, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom