+25
Gastehuis in Malmesbury

SuNel's Guest Rooms

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verblyf is in 3 gastekamers beskikbaar. Elke kamer is met 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens toegerus en het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale (alle sport- en fliekkanale en Kyknet), WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. In die leefarea is daar 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self Catering
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea en 'n eetkamertafel, terwyl die badkamer 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet het. Die volledig toegeruste kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en broodrooster. Vir vermaak en gemak sluit die eenheid lugversorging, gratis WiFi en 'n televisie met DStv en stromingsdienste in. Bykomende geriewe sluit 'n haardroër, 'n strykyster en 'n strykplank in. Gaste kan die privaat tuin geniet en gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel. Hierdie is 'n rookvrye eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9d469cdaf5fdbbaca757f099e89f673d2e78a4cef3e2dd11e898581b3f89934017899cd184d10162a44537b58676f0d193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang