LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunflower Cottage | LekkeSlaap
+51

Sunflower Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sunflower Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie-wegbreek as jy die historiese dorpie en die omliggende wynlande in 'n nostalgiese en rustige omgewing wil verken. Die gebou is een van die oudste geboue in die dorpie en spog met dik kleimure, moddervloere, rietplafonne en 'n grasdak wat kenmerkend is aan sy 1880's-boustyl.

Die kothuis het 'n en suite-dubbelslaapkamer met 'n muskietnet wat oor die bed gedrapeer is. 'n Muskietnet en 'n geheuespons-bedoortreksel is beskikbaar. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Neem asb. kennis dat die badkamer deel is van die dubbelslaapkamer, maar daar is ook 'n buite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ideaal vir kinders.

Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskassie en stoof. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n toe kaggel om knus wintersaande te skep.

Daar is braaigeriewe en buite is daar onderdak-parkeerplek, 'n patio waar vir heerlike skemerkelkies en 'n welige tuin met 'n gemaklike hangmat. Die kothuis het nie WiFi en ander tegnologie nie, om 'n tegnologie-vrye vakansie te verseker.

McGregor is 'n pragtige, rustige Karoo-dorp met pragtige uitsigte. Daar is 'n paar uitstekende restaurante en 'n pragtige toevlugsentrum om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunflower Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Sunflower Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZmI5MjAzLTM4YzgtNGY2MS1iZWQ5LTVlNDkwZThmZWI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 9 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.944148208292 19.830414320099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!