Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n enkelbed en deel 'n badkamer met Kamer 1. Die badkamer het 'n toilet en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamer is toegerus met 'n TV met OpenView-kanale, mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer is ideaal vir 'n gesin van 3 omdat dit 'n skakeldeur na kamer 1 het wat gesluit kan word. Die kamer lei na die braai-/rookarea. Strykysters en haardroërs is beskikbaar by ontvangs.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met Kamer 2. Die badkamer het 'n toilet en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamer is toegerus met 'n TV met OpenView-kanale, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi. Geskik vir ’n gesin van 3 of 2 enkelgaste.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbedden en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamer is toegerus met 'n TV met OpenView-kanale, mikrogolf, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Selfsorg-huis
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 8)
Beskrywing

Die selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. 'n Paar van die beddens is in die woonkamer en daar is 1 badkamer wat gedeel word. Die huis is ideaal vir groot gesinne en groepe en gaste het toegang tot 'n tuin. Die sitarea het Openview-DStv. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, ketel en mikrogolf, yskas-vrieskas, elektriese braaipan, ens. Alle beddens het skoon linne (kombers, duvet en kussing). Skoon handdoeke en seep is beskikbaar. Strykysters en haardroërs is beskikbaar by ontvangs. Gaste moet hul eie kos saambring en maaltye kan by ontvangs bestel word. Die spyskaart is ook hier beskikbaar. Alle maaltye word slegs per bestelling gemaak en moet kontant betaal word. Veilige parkeerplek en 'n Lapa met braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n kragopwekker tydens beurtkrag.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWU3YWNlLTZjYzgtNDQzOC1iM2UyLTZhN2JkMzdlMDg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 31 Jannie Fourie Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -28.08246338082 27.129250573413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang