Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Cove Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margaret-Anne Halse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunny Cove Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Enkelreisiger

"Room with a View".

Sunny Cove is a pragtige gastehuis, met uitsigte sonder einde. Ek sou regtig heeltyd op die bed kon sit en by die venster uitkyk. Ontvangs was só vriendelik en behulpsaam, en gaste met baie bagasie of ouer persone kan gerus gestel wees deurdat 'n klein bagasiehysbak jou bagasie na die boonste vloer neem! Ontbyt is heerlik voorberei deur die eienaar. Sunny Cove is ook hondevriendelik. Ek sou dalk dikker kussings vir die bed wou aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunny Cove Manor se terugvoer

Baie dankie, Christelle, vir jou mooi woorde! Ons is so bly dat jy jou besoek geniet het, en ons sal definitief meer gerieflike kussings voorsien.

Sunny Cove Manor
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 72, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2c7b7f4911bc285e46119a5055ffbe1e82fee01ed2fe8d5d20fdef2fe1f1ae210c0b2e665477c48876ef5657736cb1b215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 72 Simon's Town Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1442712 18.4364853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem