Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise C-View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunrise C-View is 'n selfsorgeenheid op die elfde verdieping van 'n woonstelgebou in Ballito met 'n 180°-see-uitsig.

Die woonstel het lugversorging en daar is slaapplek vir tot 4 gaste in die 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 1 volledige gesinsbadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, en 'n gastetoilet met 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badhandoeke en gesighandoeke word verskaf, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die eetarea en sitarea waar daar 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket is. Gratis WiFi is beskikbaar.

In geval van beurtkrag het die kompleks het 'n kragopwekker wat die hysbakke en stoep ligte aanhou. Die woonstel het n gloeilamp in die sitkamer wat werk tydens beurtkrag.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en 2 swembaddens en is net 'n straatblok van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunrise C-View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Sunrise C-View
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Ligging

  • Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunrise C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA402bc468d902b4207c54642e21f814c75338f52ea66ce0b04609b92c3e590d07f0831f973081219663522fed06652133790d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem