6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunrise Haven Oewerstroom is 'n stylvolle eenheid op die pragtige Tuinroete in Hartenbos, Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Die Hartenbosrivier loop deur hierdie veilige kompleks en gaste kan die asemrowende sonsopkomste en pragtige sonsondergange geniet. Daar is volop voëllewe en speelgronde vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunrise Haven Oewerstroom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang