Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

TANJA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunrise Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wilma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Klein juweel!

Wat 'n juweel! Alles was baie skoon en netjies en dit het gevoel soos 'n 5-ster-hotel. Daar was 'n waaier en 'n "portable Aircon" wat tot ons redding gekom het. Die beddes en kussings het soos die huis geslaap. Die yskaste was koud en melk en beskuit was daar vir ons koffie die volgende oggend. Die lekker groot stoep met die uitsig oor JHB was 'n groot bonus. Tanja, ons gasvrou, en haar man was baie gaaf en sout-van-die-aarde-mense. Baie dankie vir 'n wonderlike aand se lekker slaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Self-catering se terugvoer

Hallo Wilma
Baie dankie vir die fantastiese resensie.
Lekker week vir julle
Vriendelike groete
Tanja

Sunrise Self-catering
Adriaan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Reg vir die doel waarvoor ons daar was, nl oorslaap!

Baie netjies en luuks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie en goeie waarde vir geld.

Ons het hierdie plek baie geniet. Die gasvrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Die eenheid was pragtig skoon, goed toegerus en baie gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gerus.

Skoon, netjies en vriendelik mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apple-straat 80, Honeydew Estates 14, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f1bb7d32e1de9ee9704cab73fd96c30705e40803a58dbefc10cfee71243d8c93856f163171ba6caecfe2e30fb73c739ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 80 Apple Street 14 Honeydew Estates, Honeydew 2040 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.082299055132 27.928829805611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem