Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bay Studio Flat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunset Bay Studio Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jo C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die beste diens wat 'n vakansieplek nog aangebied het.

Die plek was skoon en is ideaal vir twee mense. Dit het al die geriewe wat 'n mens nodig kan kry. Baie goed geleë en naby alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars het bo alle verwagtinge ons ondersteun en was van hulp. Hulle het ekstra raad gegee en selfs gehelp met verwysings na shuttle diens ens. Ek sal enige tyd hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Bay Studio Flat se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde, Jo. Ons waardeer dit baie! Dit was 'n plesier om jou ouers te huisves en ons hoop om hulle binnekort weer te sien. Dankie weereens.
Groete,
Marius en Katherine

Sunset Bay Studio Flat
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robina-weg 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc88b7b2c942cc273d41588ef3d7b06e6ba47d08df456912d5c36a649248292a7984de1a7c84ea31c0ff50021e94b38932f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Robina Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.150939849233 18.862755234359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem