Margate Akkommodasie by Sunset Beach 18 | LekkeSlaap
+8

Sunset Beach 18

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Beach 18 is 'n woonstel met slaapplek vir 4 in Uvongo Beach en dis net 400 m vanaf die hoofstrand en getypoel.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea lei na 'n stoepie met 'n gedeeltelike see-uitsig en onderdakbraaigeriewe. Daar is ook onderdakparkeerplek.

Sunset Beach 18 is stapafstand vanaf winkels en restaurante in die area. Doendinge sluit visvang en voetslaan in die Uvongorivier Natuurreservaat in. Daar is ook trekpleisters, soos Oribi Gorge Natuurreservaat, Uvongo Voëlpark, Skyline Natuurreservaat en Riverbend Krokodilplaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Beach 18 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunset Beach 18
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nicholsonlaan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset Beach 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJcTEViA07pliOoVDf6O2OXI4bwSeuTZeFLGkNdEVzA1xi2t0T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Nicholson Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.832876252376 30.394282227608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za