Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SunSet Beach Club Diaz Beachfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SunSet Beach Club Beachfront is op Diaz-strand geleë en bied 'n 180-grade-uitsig oor die swembad en grasperk vanaf die privaat stoep. Dit is net 50 m van die strand af en word via 'n privaat ingang bereik. Dié luukse selfsorgwoonstel is geskik vir 6 gaste, en 'n ekstra slaapplek is op 'n slaapbank beskikbaar.

Die woonstel word met 'n hysbak bereik en is op die eerste verdieping geleë. Dit beskik oor 2 hoofslaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea en 'n stoep.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is 2 ekstra slaapbanke vir kinders in die sitarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Gaste kan in die sitarea voor die slim-TV met 'n slimboks en WiFi ontspan. Die sitarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad en see. Parkeerplek is in die veilige kompleks beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en kroeg, en gaste kan die gimnasium teen 'n ekstra koste gebruik.

SunSet Beach Club Beachfront is 100 m vanaf Diaz Waterpark en verskeie restaurante. Mosselbaai bied talle aktiwiteite soos visvang, branderplankry, sonsondergang-bootritte, bergfietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf185d62e2319bac48bef6e3afa6b7da326dc9181c55ddf6be1025de8abd350d4e66df454f32ae00d75cb700db5095cf5bbfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) Beach East Boulevard Beach Club 102 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.158579482038 22.10925226852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang