Karino Akkommodasie by Sunset Creek Game Lodge | LekkeSlaap
+23

Sunset Creek Game Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Creek Game Lodge bied gerieflike verblyf in die Karino-omgewing, naby Nelspruit in Mpumalanga. Dit is in die prentjiemooi, inheemse bos van die Krokodilkloof-bewarea geleë. Die klimaat en berge maak Nelspruit een van die beste plekke in Afrika vir fietsry, veral as jy oefen vir 'n kompetisie of resies, en ander avontuurlike doendinge.

Sunset Creek Game Lodge bied 4 3-ster-selfsorggrasdak-chalets wat elk ingerig is met 2 dubbelbeddens en oopplan-areas wat oopmaak op houtdekke wat uitkyk oor Tipperary Spruit. Die eenhede het kombuisies met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Elke beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Jy kan uitstappies meemaak na die Krugerwildtuin, die Panorama-roete na Sabie, Pelgrimsrus, Graskop en God's Window. Daar is ook opvoedkundige- en kultuur-toere na plekke soos die Moholoholo Rehabilitasiesentrum, 'n Shangaan-kultuurdorpie, die Sudwala-grotte en 'n koffieboonplaas.

Geniet die gasvryheid van die Laeveld terwyl jy ontspan en afkoel met 'n skemerkelkie op die houtdek by die swembad.
Let asseblief daarop dat weens die droë seisoen wat Suid-Afrika oor die afgelope maande ervaar het, het die dam voor die chalets opgedroog en ons hoop dat die situasie met die nuwe reënseisoen sal verbeter.
Dit is ongelukkig buite ons beheer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Sunset Creek Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset Creek Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MTNkN2FlLWRjMTUtNDI2NC04YTFkLWUwNWUxZDI5NDdhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.535277777778 31.103611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za