Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Chalet 1
- Selfsorgverblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons besprekings oor naweke beskikbaar is. My foon is altyd beskikbaar en ek ontvang al my e-posse. Indien e-posse na 19:00 inkom, sal dit heel waarskynlik die volgende oggend beantwoord word. Alle balansbetalings moet voor aankoms by die Lodge gemaak word. Alle balansbetalings met aankoms kan slegs gedoen word indien betaling kontant geskied. 'n Breekskadedeposito is betaalbaar met u aankoms by die lodge.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Uitkyk Road, Karino, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang