Milnerton Akkommodasie by Sunset Decks Guest House | LekkeSlaap
+11

Sunset Decks Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engina-singel 4a, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset Decks Guest House is in Sunset Beach aan die Weskus geleë en is net 380 m van die strand af. Dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die baai. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf word in 7 smaakvol versierde en suite-gastekamers gebied, waarvan 5 dubbelkamers en 2 2-enkelbedkamers is. Elke kamer het 'n klein sitarea, 'n kombuisie en 'n stoep. Van die kamers het bad- en stortgeriewe en die ander kamers het net storte. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die gastehuis het 'n eerlikheidskroeg en sitkamer en bied toegang tot 'n tropiese plonspoel onder. Gaste kan die pragtige uitsig oor Kaapstad van die boonste dek af geniet.

Die gewilde Sunset-strand is 1 blok ver en is bekend vir vlieërplankry en seilplankry. Daar is 2 restaurante 700 m ver en die instansie se ligging bied toegang tot Woolworths Food, 'n boetiekdrankwinkel en 'n vulstasie met 'n Steers wat 24 uur oop is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Engina-singel 4a, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engina-singel 4a, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA574c88f6c7ddcb05ddd49d6487964de75bb13816b8d88261623c312a70b1d0c8c7d328e7459761a0b7faeccca9d474c63629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 4a Engina Crescent Sunset Beach, Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.85315827014 18.493234775463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za