Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset on Culemborg 01

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgstraat 5, Culemborg Court 1, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 R936 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset on Culemborg 01 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Culemborg-kompleks in Strand. Dit is 70 m vanaf die see en is ideaal vir 'n seevakansie.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, ketel, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na die stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek binne die kompleks is beskikbaar.

Die woonstel bied maklike toegang tot die restaurante en winkels op die seefront. Strand Gholfklub is 3,7 km vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset on Culemborg 01 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Culemborgstraat 5, Culemborg Court 1, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 040
R1 040 R936
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 040
R1 040 R936
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgstraat 5, Culemborg Court 1, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b9615fb67ef4807857e1e10b2fffd83cb62c40ebd486d1508a7871271c0867c2cbab87e50e9e4c819aa928ef7288bc2c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R936 per nag (plek vir 2) 5 Culemborg Street 1 Culemborg Court 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.124117796026 18.832369300594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem