Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Paradise

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gizelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Sunset Paradise
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Nee, toiletwaterbak maak baie stadig vol. Onaangenaam. Hoë trappies na stort is onveilig. Geen bo-laken. Ontvangs was onprofessioneel. Ons moes lank wag in straat om gehelp te word. Het nie e-mail met foto van garage ontvang. Ons gee nie om om eie Netflix te gebruik, maar lig ons in asb. Dit is ‘n vakansieplek vir die eienaar, nie vir hedendaagse vakansiegangers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

Hi Willem

Dankie vir die tyd wat jy gevat het om jou terugvoering te gee. Ons vat al ons gaste se terugvoering met erns en ons is jammer dat jy so ongelukkig was met die akkomodasie.

Ek wil graag die volgende onder jou aandag bring:

- Self Check-In eenheid
Soos aangedui op die webtuiste asook whatsapp kommunikasie is ons eenheid 'n 'self check-in' met 'n sleutelboksie op die perseel en ons ontvang nie ons gaste persoonlik nie. Ons stuur 'n pdf dokument op whatsapp met volledige instruksies, kodes asook fotos van die garage. Ons probeer ook al ons gaste wat dit tegnologies moeilik vind, te assisteer telefonies.

- Toilet herstelwerk
Ons was ongelukkig nie bewus van die water in die toilet bak nie en jy het dit ook nie gerapporteer tydens jou verblyf nie. Ons het klaar iemand aangestel om die herstelwerk hierdie week te doen.

Die trappies van die stort word uitgebeeld op die Lekkeslaap webtuiste met fotos en ons wil graag meld dat ons tot dusver toe geen veiligheids insidente gehad het vanweë die trappie nie. Ons aanvaar wel dat nie almal van trappies by 'n stort hou nie en vra om verskoning.

- Netflix
Netflix het ongelukkig hulle terme verander en ons kan ongelukkig nie wetlik ons persoonlike profiel met iemand buite ons 'huis' deel nie, maar ons verskaf aan al ons gaste 'n hoë defenisie Smart TV met uncapped WiFi wat maklik met die gaste se profiel gekoppel kan word.

Ons streef om ons gaste tuis te laat voel en vra om verskoning vir enige ongerief.

Vriendelike Groete
Sunset Paradise

Sunset Paradise
Anel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and have the most beautiful sea view.

We had a lovely family weekend stay at Sunset Paradise. The place was comfortable, clean and had the most beautiful sea view. Our host was very accommodating to extend our check out time due to load shedding. We will definitely stay at Sunset Paradise again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

So glad you enjoyed your stay! We look forward to hosting you again soon.

Sunset Paradise
Clive J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Great place with a stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Sien gou weer!

Sunset Paradise
Magda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was fantasmagories.

Ons het ons kuier baie geniet. Woonstel se ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zena J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J
Gesin met tieners

Asemrowend.

Dit was perfek! Ons het welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

Bly julle het tuis gevoel!

Sunset Paradise
Romano G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano G
Gesin met klein kinders

Comfortable and relaxing.

Wonderful apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

We are happy you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon!

Sunset Paradise
Dr. Washiela S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Washiela S
Gesin met tieners

Die uitstekende diens en die asemrowende pragtige uitsig het die naweek onvergeetlike rustigheid meegebring.

Die gashere was wonderlik en verwelkomend al is dit 'n tipe van self inklok. Die plek is netjies en die verversings wat ons afwagtend was, dui aan dat die eieinaars uiters denkend en bewus is van die benodigdhede van reisigers met tieners. Sal beslis weer kom en aanbeveel. Dankie aan gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunset Paradise se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle gou weer te huisves.

Sunset Paradise
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ea42c45a9510d4b2edfe6d0049db73d475c7d90b1d1e6ec6e0c7c34f8a418fb3e7df0db5d754e4b9363681d8851fe80f89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 95 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11722917836 18.826549372546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem