Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Residence

Selfsorg
Klein Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n aparte ingang, dubbelbed, sitarea en 'n TV-hoekie. Die kombuisie is met 'n gasstoof, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel front na die sonverhitte swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n aparte ingang en 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eenheid het 'n sitarea en 'n TV-area. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ateljeewoonstel is in die Sunset Residence en front na die sonverhitte swembad. Die eenheid is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n lieflike sitarea en 'n TV-area met 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee met 'n aparte sitkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n aparte TV-kamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis langsaan het 'n gasstoof, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis het 'n gasstoof, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
Beskrywing

Die ruim tweeslaapkamerwoonstel front na die sonverhitte swembad. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en 'n enkelbed en die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, etenstafel, stoele en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en dit lei na die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 450
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 'n enkelbed en twee van hulle het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die derde badkamer is apart en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea langsaan het ook gemaklike sitplek, 'n TV en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel is op die eerste verdieping van die huis en het 'n aparte ingang en baie privaatheid. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Die sitarea en kombuis is oopplan en lei na mekaar. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balers-weg 17/19, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a3066fddd55240b6b12322596c1bd239cceb3ea04c51a4bb12741647b12ca6d0a8ccb9338628f7e4935a44986cb48111fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 17/19 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.853431522306 18.494044056206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem