+66

Sunset Residence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17/19 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Residence is in die luukse buurt Sunset Beach. Dis 300 m vanaf die strand en stapafstand vanaf 'n supermark en restaurante.

Die eiendom beskik oor 2 villas. Die een villa het 3 aparte woonstelle en die ander een het 5. Die kamers bied slaapplek aan 2 tot 9 gaste. Elke kamer is uniek versier en het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, enkelbed of al 3. Die badkamers het elkeen 'n stort, bad of albei. Linne en handdoeke word voorsien.

Albei villas bied toegang tot 'n verhitte swembad en braaigeriewe. Die villas word daagliks skoongemaak. Gratis internet is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek is op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fabrizio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17/19 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17/19 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a3066fddd55240b6b12322596c1bd239cceb3ea04c51a4bb12741647b12ca6d0a8ccb9338628f7e4935a44986cb48111fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 17/19 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.853431522306 18.494044056206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang