2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand in Kaapstad. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en daar is 'n hysbak beskikbaar.
Die ateljeewoonstel bestaan uit 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook kasruimte. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix en WiFi. Daar is ook veilige parkering.
Die kompleks is naby 'n wêreldbekende vlieërplankrystrand, kwaliteit restaurante en kroeë, en 'n oorvloed winkels.
Self-inskrywing via 'n sluitkas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Studio 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Coral Road, Ocean View, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang