Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunshine Lodge is in Wavecrest in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 4 woonstelle wat elk geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n TV, WiFi en basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.

Die woonstelle het elk 'n privaat ingang en toegang tot 'n lekker tuin waar gaste met 'n boek kan ontspan. Daar is 2 aangewese braai-areas waar gaste saam etes kan voorberei. 'n Gasstoof en gasbraai is op versoek beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit branderplankry, perdry, wildritte, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in. Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Sunshine Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fritz Karel Frederick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunshine Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6cd490a94d8483ab7a4de113713d99f11dd3b6e07ccb3d7b6f46e2bd6014261d81007846a95f7b1e469fbffcbbad826deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Redwood Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020078708793 24.922917080981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem