- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Redwood Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunshine Lodge is in Wavecrest in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.
Die verblyf beskik oor 4 woonstelle wat elk geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n TV, WiFi en basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.
Die woonstelle het elk 'n privaat ingang en toegang tot 'n lekker tuin waar gaste met 'n boek kan ontspan. Daar is 2 aangewese braai-areas waar gaste saam etes kan voorberei. 'n Gasstoof en gasbraai is op versoek beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit branderplankry, perdry, wildritte, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in. Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag. Die stelsel word goed monitor en gaste moet asb. die riglyne streng volg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag. Die stelsel word goed monitor en gaste moet asb. die riglyne streng volg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet

Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fritz Karel
Frederick ...
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Woonstel Nr. 3
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
- Woonstel Nr. 4
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
- Woonstel Nr. 5
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
- Woonstel Nr. 6
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.