Sunshowers Plett Luxury Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete, geleë. Die mond oorkant Sunshowers het in 2012 weggespoel as gevolg van vloede en daar is 'n strand oorkant die straat gedurende hooggety.

Ons bied 5 ruim eenhede, die dakwoonstel het see-uitsigte en die kamers is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof en panne in elkeen. Dié kamers het skuifdeure wat toegang tot 'n privaat dek met Weber-braaigeriewe bied. Al die kamers het DStv en Netflix, lugversorging, WiFi, kluise, yskaste, ketels en gratis tee en koffie.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en die nagwagte is van 19:00 tot 07:00 aan diens. Daar is strandstoele en 'n kajak beskikbaar. Strandsakke, handdoeke en rakkette word voorsien.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering het ononderbroke see-uitsigte en jy kan die Outenikwaberge, Robberg en Keurboomsstrand in die verte sien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunshowers Plett Luxury Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false