Queenstown Akkommodasie by Suntsani Escape | LekkeSlaap
+20
+20

Suntsani Escape

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonkolo Basin, Queenstown, 5319, Oos-Kaap

Beskrywing

Suntsani Escape is 'n juweel tussen goue graslande aan die oewer van die Bonkolodam in die Oos-Kaap. Suntsani is omring deur berge, blou lug en 'n landskap wat met aalwyne en doringbome bespikkel is.

Suntsani Escape is 'n rustige bestemming vir mense wat natuur, sonskyndae en waterdoendinge geniet. Suntsani Escape is slegs 10 km vanaf die naaste dorp met winkels, restaurante en hospitaalgeriewe.

Daar is baie doendinge in en om die Bonkolodam. Dit sluit seiljagvaar, visvang, voëlkyk, voetslaanroetes en wildjag in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Suntsani Escape
Netheid
2.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bonkolo Basin, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Gaste dink Suntsani Escape het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonkolo Basin, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkkNDZjGiiQfiQFYDLa8DQ2JczrZZnIUSxNvVjhARjFBFPvaicj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 3.8 Bonkolo Basin Queenstown 5319 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.86122358405 26.919457888568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za