Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf & Sand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Sands 4, Grootnellie, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Surf & Sand is 'n lugtige huis in Atlantic Sands, Velddrif, en bied gerieflike en ruim verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Die huis is naby die strand en is geskik vir 6 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n oopplanleefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die leefarea het 'n TV met DStv en sitplek en die huis het 'n vermaakarea met nog sitplek en 'n ingeboude braai.

Verder kan gaste die gratis WiFi benut en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby verskeie restaurante en winkelsentrums en gaste kan in die area visvang, swem, voëlkyk of fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf & Sand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.1/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Atlantic Sands 4, Grootnellie, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Sands 4, Grootnellie, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6338b3c0a58794b77165f6e12cb1ebbce2ad9c6b5432fdc552bceaf0f645b3d0237212a17d08c491f639229bd288cca5a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Atlantic Sands, 4 Grootnellie 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.766171924883 18.15888567702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem