LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surf Bay Sands 76 | LekkeSlaap
+38

Surf Bay Sands 76

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Shelly Beach.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met ’n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is ook 'n enkelmatras as benodig. Die badkamer het 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n vier plaat stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook genoeg breekware en eetgerei.

Die sit area het 'n groot platskerm-TV met gemaklike banke om jou self uit te strek en die middag briesie te geniet. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring of reëlings kan getref word om dekodeerder aan te skakel.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n tennisbaan, muurbalbaan, 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n putt-puttbaan, kinderspeelplek en braaigeriewe. Gaste kan op die strand stap en skulpies optel, duik, snorkel, visvang en ook die Shelly Winkelsentrum besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Bay Sands 76 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Surf Bay Sands 76
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Surf Bay Sands 76 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d807014ac85f3db48761ada688e3956d32b43023e8e45fc0a2ca9a431a615fdfe154ee9b27a1946798c50fe072a1dad525d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 76 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.815193852011 30.406673924499
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!