LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Selfsorg in Shelly Beach

Surf Bay Sands 78



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marine Drive, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 persone in Shelley Beach.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank of die etenstafel met uitsig oor die tuin geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, en DStv is beskikbaar.

Surf Bay Sands 78 is naby die eendedam geleë, en die kompleks bevat 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n tennisbaan, 'n muurbalbaan, 'n putt-putt-baan, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die strand is 50 m van een van die swembaddens af.

Daar is 'n Chinese restaurant naby, en 'n vis-en-tjips-wegneemete kan ook in die omgewing gevind word. Gaste het maklike toegang tot Southcoast Mall, geleë langs Izotsha-pad naby die R61-afrit, sowel as Shelly Beach Day Hospital, wat naby die winkelsentrum geleë is. Bykomende ontspanningsaktiwiteite in die omgewing sluit in branderplankry- en pottebakkerylesse.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Wasgoeddiens
Fietsry
Visvang

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Ansa S
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik. Was baie tevrede met hoe die woonstel gelyk het. Baie netjies en skoon. Dankbaar vir waskamer op perseel met wasmasjiene en tuimeldroeërs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marina F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer. Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer, ideaal vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Beste verblyf. Beste vakansie ooit. Die eenheid is pragtig, fantasties geleë, netjies en skoon. Wizeman is 'n pragtige mens wat net gretig was om te help. Aan die eienaars dankie vir julle bystand toe die televisie ophou werk het. Die kompleks is so goed opgepas en ons wou nie eers iewers anders wees nie. Ons sal nie sommer gou iewers anders bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekkerste seevakansie ooit. Skoon netjies en gerieflik met 2 badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Skoon en netjies. Het lekker daar gebly. Skoon en netjies. Sal weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sheldon G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
1.8
Mei 2022

Furniture outdated, shower doesn't work properly and taps doesn't work properly. Very untidy, kitchen utensils were greasy and floors were dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Marina Z
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlik! Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel K
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Familie-vriendelik Heerlike verblyf in 'n veilige kompleks. Kinders het die speelarea baie geniet. Verskeie aktiwiteite om van te kies. Stapafstand na die strand. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Baie sentraal en veilig. Baie lekker gebly. Sal weer in die toekoms bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink Surf Bay Sands 78 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R350 per bespreking

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Marine Drive, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1de71cfe8372dce535a42fe2c51bba8ebd3f62829e6dc25b51e6e54e651504a3cdde2252759c68a6c66743c28b5c62432ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 78 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815108318324 30.406961097115
Soek in 'n groter streek