Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Bay Sands 79

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ramona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Surf Bay Sands 79
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Octavia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia S
Gesin met tieners

Enjoyable but for the bites we suffered especially when we sat on the couches.

The unit is perfectly situated. Everything would have been perfect if we were not bitten by what I can only assume to be bed bugs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 79 se terugvoer

Good day Octavia,

Our apologies for your experience. We will investigate this matter. Please note that we strive to ensure that the unit is thoroughly cleaned and sanitised after each guest's stay. We also carry out regular pest control initiatives in the unit. Given that the unit is surrounded by nature, mosquitoes can sometimes venture in if the windows or doors are left open at night. Thank you for bringing this to our attention as we can now advise future guests to carry insect repellent. Have a great day.

Kind regards,
Surfbay Sands

Surf Bay Sands 79
Marisa N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N
Gesin met klein kinders

Gerieflik en waarde vir geld.

Surf Bay Sands 79 is 'n baie lekker eenheid. Gerieflik geleë naby winkels en lekker swemstrande. Loopafstand van St Michael's. Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Diens ontvang van die eienaar was ook fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene P
Gesin met klein kinders

Peaceful and calm.

It is situated centrally and has a very nice setup. Access to the beach, play area for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, teen 'n billike prys, sonder aircondition remotes wat nie beskikbaar was nie.

Die eenheid was skoon en gerieflik. Geen aircon beskikbaar nie. Blykbaar word die eenheid daar sonder bemark. Daarom was die remotes uitgesluit uit die prys en was ook weggesluit sodat dit nie gebruik kan word nie. In die wonderlike koue deel van die land sou dit aanvaarbaar gewees het, maar op die Suidkus in die tyd van die jaar dink ek dit is maar swak diens om die minste van te dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 79 se terugvoer

Good day Rudolf

Thank you for your review. Please note that the unit does not include aircon, it is also advertised without aircon. You may check again on the website. Apologies that we could not meet your expectation of an airconditioned unit. This is also one of the best units on Shelly Beach in terms of security and location.

Kind regards
Surfbay Sands079

Surf Bay Sands 79
Loraine G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loraine G
Saam met vriende

Restful and peaceful.

Could have gas braai in units.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Gesin met klein kinders

Oulike vakansie blyplek vir 'n gesin met kinders.

Surf Bay Sand 79 is 'n skoon, netjiese woonstel. Die skuifdeur by die stoep maak oop na die eendedam. Saans kan jy die paddas en die ganse hoor. Die kinders het dit vreeslik geniet! Jy kan ook die speel- en braaiarea vanuit die kombuisvenster sien. Een van die kompleks-swembaddens is ook baie naby aan die woonstel. Die kamers het genoeg pakplek om jou tasse uit te pak. Die badkamer het 'n slegs 'n stort, so dit mag dalk moeilik wees om peuters en babas soontoe te vat. Dit het wel perfek vir ons jonger kinders (9, 7 en 6) gewerk. Die woonstel is loopafstand van 'n swemstrand af. Daar is ook baie goeie ander strande 'n paar minute se ry van dit af, asook 'n klompie goeie restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 79 se terugvoer

Good day Melissa, thank you for the wonderful review. Looking forward to hosting you and your family again. Regards, Surf Bay Sands 79.

Surf Bay Sands 79
Lydia N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met vriende

Gerieflik en ruim.

Baie lekker eenheid met als wat nodig is. Skoon en netjies. Lekker geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Surf Bay Sands 79 se terugvoer

Good day Lydia,

Thank you for the great review, looking forward to hosting you again.

Regards,
Surf Bay Sands 079

Surf Bay Sands 79
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1240, Surf Bay Sands-kompleks, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcc3c7016af6f0927ae864517a28d9e2c3c62a2d60d53aea8b5a8f3f732a09cd944b42eb76a9eb4e2bcb26545a2e797aad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 1240 Marine Drive Surf Bay Sands complex 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815542752118 30.406657618841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem