LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surfer's Paradise | LekkeSlaap
+17

Surfer's Paradise

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Surfer's Paradise is in Pringlebaai geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir staproetes, skilderagtige roetes, strande en ikoniese besienswaardighede, soos Pringlebaaistrand, Kogelberg Natuurreservaat en die Hangklip Vuurtoring.

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en daar is 'n enkelbed op die solder. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Warmwater-buitestort is ook beskikbaar om af te spoel ná 'n dag op die strand.

Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea, kaggel, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die rivier, die tuin en die see.

Daar is ook 'n braai-area en troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die eienaars gereël word. Elektrisiteit van R150 sal op die inklokdatum op die koopkrag-meter voorsien word en dieselfde bedrag moet oorbly wanneer gaste vertrek.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte, swem, visvang, wynproe, wildkyk, bergfietsry en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Surfer's Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Surfer's Paradise
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surfer's Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 602, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54fe3fbbac62992572da37c303d7b2616cb644eb583f68a5ac1e870a398003cc7decb70b17967a626297ad45f75373b2413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 602 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.34105301681 18.832217008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!