Surabaya 21
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 130, Surubaya 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Surabaya 21 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate, 'n gewilde streek in KwaZulu-Natal. Die kompleks is binne maklike bereik vanaf 'n veilige swemstrand, visvangplekke, winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Die tweeslaapkamer-woonstel is geskik vir 6 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het nog 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n TV met geriewe waar gaste films kan stroom en die area lei na 'n balkon met gasbraai-geriewe en buitemeubels waar gaste kan eet.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verder bied die komplek 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Surabaya 21 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Marine-rylaan 130, Surubaya 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Surabaya 21 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 130, Surubaya 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom