Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sutherland Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 144

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 85 resensies vir Sutherland Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ansie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Veilig, rustig en gesellig!

Bertie het ons dadelik tuis laat voel. Ons het Sutherland se gasvryheid beleef en lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon rustig oorbly.

Goed genoeg toegerus. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by Sutherland Guest House.

Nie ons eerste keer wat ons by Sutherland Guest House oorbly nie. Altyd lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of ons by familie kuier!

Baie dankie vir alles! Baie tuis gevoel. Die huis en mense is warm en hartlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met vriende

Gerieflik.

Goeie, vriendelike diens van Bertie. Verblyf het aan behoeftes voldoen, was derde keer wat ons daar gebly het. Egter opknappings aan stort en waterdruk sal groot verbetering wees. Inverter vir kragonderbrekings sal ook help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet V
Gesin met tieners

Ligging was goed. Billik geprys.

Die ligging was goed, maar die druk van die stort was regtig baie sleg. Niemand kon stort nie. Was veilig en heerlik om elektriese komberse op beddens te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n upgrade nodig.

Baie klein en koud. Gas heater was nie voldoede nie - gas was klaar vermoed ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Hoekom het julle nie gevra vir 'n nuwe gaskan nie? Ons kon dit vervang het. Die bestuurder is die heeltyd op die perseel.
Ons maak nie aanspraak daarop dat die kamers groot is nie en die prys is daarom juis baie billik.

Sutherland Guest House
Terina D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terina D
Saam met vriende

Lekker snoesig. Was baie koud.

Het als wat jy nodig het om selfversorgend te wees. Dankie vir kaggelhout om vuurtjie te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santell M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santell M

Ons het heerlik gekuier, dankie.

'n Voorstel sal net wees om toegang tot die gastehuis rolstoelvriendelik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S
Saam met vriende

Goeie oornagfasiliteit.

Ons het eintlik net oorgeslaap. Daar was alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en eienaar was baie hulpvaardig ten opsigte van wat ons kan doen en waar dit plaasvind.

Het dit baie geniet en die omgewing leer ken. Mense is mense mense. Baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuier baie geniet!

Netjiese, skoon verblyf. Daar is die lekkerste eetplekke soos die Blue Moon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Gesin met tieners

Netjies, goeie geriewe en baie gasvry – definitief aan te beveel!

Baie lekker gekuier. Dit was koud buite, maar heerlik warm binne. Die huis is in uitstekende toestand, en die ontbyt was heerlik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Ons is baie bly as julle dit geniet het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer ons beste.

Sutherland Guest House
Danette H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danette H
Saam met vriende

Lekker gerus en kaggel geniet.

Eerste ontmoeting met Sutherland was vir ons 'n rustige wegbreek. Warm water met aankoms sou 'n wenner wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gussie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gussie L
Saam met vriende

Gerieflike blyplek met als wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly. Die huis in geheel het als wat mens kan nodig kry. Die verwarmers en elektriese komberse is 'n wenner. 'n Toegeboude stoep sou die kersie op die koek gewees het, dit raak effe koel buite by die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus Johannes B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, 'n belewenis, ontspannend!

Die hartlike ontvangs van Bertie en die personeel was 'n warmte in die hart! Die rustigheid was fantasties en dit is veilig. Ek en my vrou het 'n heerlike ontspanningstyd gehad en ons het regtig lekker geslaap en sal sommer gou weer gaan vir 'n kuiertjie! Die ontbyt is uit die boonste rakke! Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou huisie, baie ruim, als wat mens nodig het.

Alle winkels binne stapafstand, rustige dorpie, mens voel gemaklik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Dit was oraait.

Sal graag skoonmaakdienste ingesluit wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet O
Gesin met tieners

Ouwêreldse sjarme.

Ou huis wat omskep is in ’n gastehuis. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en rustig verkeer.

Die plek was skoon en netjies. Baie lekker gebly en rustigheid waardeer. Braairooster kan dalk vervang word en braaitang sal werk. Sal weer hier slaap as ek Sutherland besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Gemiddeld en bekostigbaar.

Die verblyf is gemiddeld, maar moet byvoeg goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanni L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanni L

Huislik, gemaklik en skoon.

Sal enige persoon aanraai om hier te bly. Alles was wonderlik. Naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, warm blyplek.

Die huis is goed ingerig vir 'n groter groep, maar selfs as individuele kamers bespreek word is dit net so gerieflik. Ons was wel onkant betrap met waterpype wat ge-ys het en dus het ons nie die volgende oggend water gehad nie, maar die personeel was baie behulpsaam gewees om ons te help waar hulle kon. Oor as genoeg warm komberse ens. Dankie vir 'n lekker aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Floris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Daar was 'n dubbelbespreking en ons is ingelig net voordat ons arriveer het. Is na 'n plek geskuif wat glad nie op standaard was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met vriende

Great place - perfect for observatory visit.

Our hosts were great - the house was clean, well-stocked and spacious, all modern amenities. We hadn't ordered breakfast, but changed our minds after arrival and there were no problems - wonderfully flexible hosts. TV with DStv, nice electric blankets on every bed, warm fireplace with wood - fantastic place. Very happy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek - ideaal vir sterrewag besoek.

Ons gashere was wonderlik - die huis was skoon, goed gevul met voorraad en ruim, al die moderne geriewe is daar. Ons het nie ontbyt bestel nie, maar het ons na aankoms van plan verander en daar was geen probleme nie - wonderlike buigbare gashere. TV met DStv, lekker elektriese komberse op elke bed, warm kaggel met hout - fantastiese plek. Baie gelukkig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing venue and centrally located.

Spent a wonderful weekend in Sutherland. Excellent venue and amazing stargazing with tour at SALT. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, dankie.

Heerlike ontbyt, goeie vriendelike ontvangs, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Dit was goeie waarde vir geld.

Ons moes 'n hele ruk wag om ons kamersleutel te ontvang, het nie besef dat me Jordaan iemand van ver af daarmee stuur nie. As sy die situasie met ons kommunikeer het, sou ons eers dorp toe gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krakie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krakie M
Saam met vriende

Was baie lekker.

Verwelkomming was baie goed, hulle was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gasvry.

Skoon netjies, lekker braaiplek en die personeel is uitstekend. Ons waterpype was net gevries a.g.v. die sneeuweer, maar ontvries weer so by 10:00. Dan kan 'n mens weer stort. Lekker ontbyt gehad ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rennie O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, lekker gebraai, heerlike ontbyt.

Kan dit vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewyk D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Van die aankoms tot ons vertrek was ons besonder aangenaam verras deur die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid. Die slaap- en wasgeriewe was van baie goeie gehalte. Die ontbyt was bo verwagting aangenaam. Dit was veilig en die parkering goed en veilig. Sal weer van hulle gebruik maak indien ons weer Sutherland besoek. Sal hulle met sterkte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol N
Saam met vriende

Goeie plek om te bly.

Vriendelike gashere. Die huis is oud, maar ruim en smaakvol gemeubileer. Al die nodige om jou warm te hou. Ruim eet- en sitkamer met vuurherd en gasverwarmer. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Hierdie tipiese Sutherland huisie is reg langs die NP van Wyk Louw-huis geleë en stap afstand van die historiese ou kerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carla P
Gesin met tieners

Minder as net die nodigste.

Frustrerend oor gebrek aan breekware en messegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizme D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and hospitality was great.

Very friendly people, we also visit The White House Inn for supper and the hostess informed us about the other restaurants and what they serve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en warm geslaap in goed toegeruste selfsorg.

Dit was ons eerste ervaring waar die eienaar/bestuurder nie op die perseel bly. Ons was wel hartlik verwelkom. Die akkommodasie was gerieflik en toegerus met alles wat ons kon nodig kry. Die elektriese komberse en twee verwarmers was baie handig (en nodig). Die ontbyt was uit die boonste rakke en goedkoop. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Goeiedag Henry,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.

Sutherland Guest House
Melissa S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjiese, oulike huisie.

As jy op soek is na 'n netjiese, oulike plain huisie, dan is hierdie gastehuisie die plek om te gaan. Naby byna aan als en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Baie dankie Melissa, bly julle het lekker gekuier. Kom weer.

Sutherland Guest House
George H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Saam met vriende

Gerieflik.

Was aangenaam, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met klein kinders

Sutherland gasvryheid.

Veilige verblyf vir kinders met groot tuin waar hulle kan rondloop. Sal vir seker dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met gerieflike slaapplek, heerlike ontbyt en gasvrye mense.

Die omgewing is mooi, landelik en baie goed vir vrede en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons was in Sutherland om te gaan sterrekyk by SALT. Die gastehuis is ideaal geleë en daar is vriendelike mense werksaam. Ons het die ontbyt ook waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Paul L
Saam met vriende

Vuil en stukkende meubels en breekware is al die oorskiet van oral oor, koppies, bekers, borde, kastrolle aangebrand. Kas met die komberse is beslis baie lanklaas gewas!

Vuil werf. Vuil braai en binnehof. Linne uitgewas en dun. Tweeplaatstofie het nie gewerk nie! Sal nie weer daar oorbly nie en ook nie aanbeveel aan vriende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Ons is baie jammer as dit julle ervaring was.
Jammer julle het ook 'n probleem met Sutherland as geheel gehad asook met die garage en restaurante wat ook nie goed genoeg na jul sin was nie. Gelukkig wys die ander reviews en ons gasteboek die teendeel.
Dit is herfs en blare waai rond ten spyte van die feit dat ons daagliks vee want dit is die enigste vullis wat op die werf was. Die wind het baie gewaai ne?
Ons kan ongelukkig nie elke 2 maande nuwe kastrolle koop nie. Die mense wat dit gebruik verbrand dit en alhoewel ons dit skuur is dit merke wat nie kan afkom nie. Miskien het julle dit net nie so opgelet nie.
Die tweeplaatstofie moes julle net aanskakel - dit werk steeds. Daar was ook 'n ander stoof tot julle beskikking.
Die hele idee van die koppies en breekgoed is dat alles bont moet wees. Miskien het julle dit ook net nie so raakgesien nie.
Krap julle ook in die ander gastehuise se linnekaste om te sien of hulle komberse gewas is - wat laat julle so dink?. Het julle die komberse uitgehaal en daaraan geruik en gekyk of dit vuil is want ek kan jou verseker dit is nie. Ons het ons lakens intussen vervang net ingeval die ander mense ook dink dit is uitgewas! Hoop julle het 'n lekker vakansie verder.

Sutherland Guest House
Olivia F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxed and we were made to feel at home.

We were allowed to have our 'space'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding sonder enige pretensies.

Na ons aanvanklik moes bel om toegang tot die gastehuis te kry, is 'n heerlike en netjiese kamer aan ons toegewys. Bertie het ons van alle inligting voorsien om die volgende dag die teleskope te gaan besigtig asook eetplekke op die dorp. Geen televisie was beskikbaar nie en mens kon heerlik ontspan sonder om van die buitewêreld te verneem. Die ontbyt wat soggens voorgesit was, was uit die boonste rakke. 'n Skoon en gerieflike bed asook warm water in die badkamer is al wat 'n mens nodig het om weer mens te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met tieners

Nie heeltemal gerieflik nie.

Die diens vanaf die personeel was baie vriendelik en ons het hulle werklik geniet. Ongelukking was ek nie tevrede met die kamer wat ons gekry het nie. Dit het nie skoon gevoel nie en was donker en beknop. Die beddegoed was oud en deur gewas, en as ek enige voorstelle kan maak, sal ek glad nie die gebruik van bruin aanbeveel om as dekor en beddegoed te gebruik nie. Ons was in die self-catering eenheid en as ek hulle moet aanbeveel, sal dit wees vir die bekostigbare en lekker ontbyt en ook net as 'n B&B. Wat ek kon sien van die ander kamers was baie beter. Die waaier in ons een kamer was ook stukkend. Nogtans wil ek dankie se vir die goeie diens en smaaklike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Geen DSTV, stortwater koud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Weereens jammer oor die koue water! Almal maak kan 'n fout maak.
Ons maak nie aanspraak daarop daar DSTV is nie en adverteer dit geensins nie.
Groete
Ester Jordaan

Sutherland Guest House
Pieter C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Redelik aanvaarbaar.

Kamer skoon, maar beknop. TV werk nie, matrasse mankoliek. Personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Goeiedag Mnr Cloete
Ek is baie jammer, maar ons het feitlik nuwe matrasse op al ons beddens - sover ek weet het julle ook net op een bed geslaap. Hoe kan u u uitspreek oor die ander matrasse waarop u nie eens geslaap het nie. Die plek is silwerskoon en u gee ons twee sterre vir "cleanliness" nadat u self noem dat die kamer skoon is. Dit maak nie sin nie.
Jammer dat die TV nie gewerk het nie ons het dit die volgende dag reg laat maak.
Ester Jordaan
Sutherland Guest House

Sutherland Guest House
Thinus T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer - moes hierdie keer sommer 3 dae gebly het!

Huis en meubilering baie aangenaam. Ontvangs baie vriendelik en hulpvaardig. Die brekfis was wonderlik. Dankie Ester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Hallo Thinus,
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom om weer te kom.
Groete,
Ester Jordaan

Sutherland Guest House
Johannes Henderik W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Henderik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons is verskuif na Alpha B&B. Hierdie gastehuis was regtig fantasties. Daar was twee slaapkamers elk met 'n badkamer. Daar was alle geriewe insluitende DStv, braaigeriewe en alles wat jy regtig van 'n selfsorg-gastehuis verwag. Die plek was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet.

Sutherland Guest House
Minda G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minda G
Saam met vriende

Baie lekker en gesellig.

Die verblyf was gerieflik en ons het dit baie geniet. Vriendelike kliëntediens met lekker ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Hallo Minda
Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Sutherland Guest House
Deryck C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deryck C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om oor te slaap.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fox W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fox W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Lekker gebly. Baie netjies en gerieflik en alles wat jy nodig het. Baie lekker ontbyt. Baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld maar 15 min wag vir iemand om te kom oopsluit.

Outydse gevoel maar goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen B
Enkelreisiger

Basic, but meets all the needs if just passing through Sutherland.

The caretaker was very friendly and helpful. The accommodation was basic, but well equipped. Overall a great one night stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane P
Saam met vriende

Simple and clean accommodation for a quick stop over.

Sutherland Guesthouse was simple, clean and comfortable enough for a quick stop over.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudige dog gerieflike verblyf vir oornag.

Sutherland Guesthouse was eenvoudig, skoon en gemaklik genoeg vir 'n vinnige oorslaapplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met vriende

Baie gesellig.

Baie lekker, gesellig en naby genoeg om Sterland-sterrekyk te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige verblyf.

Alles was perfek en sal weer gebruik maak van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewyk V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V
Saam met vriende

Sal dit beslis aanbeveel!

Alles was perfek! Vriendelikheid, warmte, netheid en liefde het ons soos ou vriende laat voel. Dankie Ester!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judie W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil plekkie in Sutherland.

Baie lekker oornag daar. Gasvrou baie behulpsaam en die ontbyt met tuisgekookte konfyt was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sutherland Guest House se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het lekker uitgerus.

Sutherland Guest House
Elzabe P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe P
Enkelreisiger

Rustig en ontspanne met alles wat nodig was.

Dit is soos salf vir die gemoed. Ek het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoffel J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel J
Saam met vriende

Goed!

Vriendelike mense en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Saam met vriende

Baie lekker gekuier die aand, sal weer kom.

Alles was daar wat mens 'n nodig gehad het om lekker te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Skoon, warm en gerieflik. Personeel vriendelik. Goeie ontbyt. Onderdak-parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in Sutherland oorgeslaap om sterre te kyk.

Ons het baie lekker gebly die akkommodasie was baie gerieflik en netjies. Die moeite met die ontbyt het ons verskriklik waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danny F
Enkelreisiger

Aangenaam. Netjies.

Dit is werklik ongerieflik as die waterpype in die winter vries en n mens nie in die oggend kan stort en was nie. 'n Ander stelsel in die badkamers sal meer funksioneel werk as die elektriese geiser in die dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als lekker, dankie.

Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!

Uitstekende diens! Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en netjies.

Ek sal dit beslis aanbeveel vir andere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang deur Esther. Die plek skoon en netjies. Dink net die binnekant kan bietjie aangepas word met vandag se tyd. Sal weer daar bly. Miskien moet daar net genoem word met bespreking dat geen winkels oop is na 05:00 en brandstof op 'n Sondag eers van 11:30 beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolien S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien S
Gesin met klein kinders

Heerlike en lekker verblyf.

Baie lekker geslaap by Sutherland Guest House. Eenvoudige ou huis wat baie netjies is met als wat nodig is. Definitief waarde vir geld en die ontbyt @ R30 per persoon is voorwaar die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Gesin met tieners

Sterrekyk in Sutherland and by SALT geniet.

Gastehuis was lekker groot en die ontbyt was heerlik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gerieflik en stil in die omgewing. Het nogals gehou van die outydse huis.

Met ons aankoms was die dame daar om ons die sleutel te gee. Na ons rustig geraak het, was die dag sommer lekker, al was die dorpie toe reeds weggepak vir die aand. Ons het 'n vleisie gebraai en die volgende dag se ontbyt was baie goed voorberei en van goeie gehalte. Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en gekuier saam met ander gaste. Het dit baie geniet!

Ons was goed ontvang in 'n skoon plek, en het baie lekker gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carel M
Saam met vriende

Die kamer wat vir my toegedeel was ,was uiters beknop en het geen privaatheid gehad nie,ba

Die kamer wat vir my toegedeel was ,was uiters beknop en het geen privaatheid gehad nie,ba Daar was kamers wat beter was maar hulle was reeds beset. Dit wil voorkom of die eienaars net daarop uit is om geld te maak sonder om enigsins die gerief van gaste inaanmerking te neem. Ek sal niemand aan bevel om hierdie gastehuis te oorweeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Braam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs ok maar werkers besig voor kamerdeur met onderhoud aan kas,kamer mooi skoon.

Matras nie op standaard nie en wou middagete in dorp geniet maar alles was toe en het toe nie baie van die dorp gedink nie en besluit om op volgende dorp te gaan oornag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Org G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Opvallend was die netheid en vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linchen B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linchen B
Gesin met tieners

Ontvangs is vriendelik en gasvry!

Die huis self het baie karakter en die kaggelvuur en elektriese komberse is regtig lewensredders teen die koue! Ontbyt was hartlik en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannie S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs met nodige geriewe vir 'n heerlike Sutherland-kuier.

Dit is skoon en netjiese verblyf. Ester was behulpsaam waar nodig. Die inligting-lêer oor die aktiweteite in die area was van groot waarde, veral as jy oor 'n naweek daar kom en nie weet waar al die besienswaardighede is nie. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Gesin met tieners

Gesellig. cozy

Voldoen aan verwagtinge. Goeie waarde vir geld; dorp lawaai 'n bietjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle Biggs B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Biggs B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and comfortable stay

All in all a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne K - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Very comfortable and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c8d1113c7d9b1d0dccfbe6f9730b8d1debf89ce86addecada1a370938e8e453be9579006f50d90c4d77f65f66f27764164b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 36 Jubileestreet Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.395508229188 20.662375688553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem