LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suurbraak Schuur | LekkeSlaap
+8

Suurbraak Schuur

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Suurbraak Schuur
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gwynith W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut amazing.

Ek sal Suurbraak Schuur aan enige iemand aanbeveel wat net rus en vrede nodig het. Almal was so vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was absolutely amazing.

I will recommend Suurbrak Schuur to anyone that just needs some peace and quite. Everyone is so friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Suurbraak Schuur's terugvoer

Hi Gwynith, We are happy you enjoyed your stay, and hope you managed to relax. Please let me know if there is anything you feel needs attention or if you have any complaints/suggestions.
Much appreciated and you are most welcome to visit again.
Best wishes and stay safe.
Astrid.

Suurbraak Schuur
Anushka V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anushka V
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met alles wat jy benodig.

Woning is baie goed toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n lekker naweek/week weg. Die huis is baie ruim en netjies, en die stoep is perfek vir lang kuiers by die vuur! Ons het dit baie geniet!

Keegan W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keegan W
Gesin met klein kinders

It was a beautiful and comfortable stay.

Amazing views, awesome location and peaceful. Beautiful house and has everything one needs. Very clean and neat. Lovely place to relax.

Jenny R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede en hemel op aarde.

Pragtig. So ruim en goed ingerig. Die uitsig kan geld nie koop nie.

Sw V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sw V
Saam met vriende

Lekker gesellige en rustige naweek.

Ons het 'n baie rustige naweek gehad met vriende. Naby Suurbraak is daar ook baie lekker plekke om te besoek en dit maak die plek ideaal as jy sentraal wil bly.

Suurbraak Schuur's terugvoer

Thanks for your lovely review. Please visit again. You are more than welcome.

Suurbraak Schuur
Johan W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Excellent place to refresh your soul and mind.

It was a short and very enjoyable stay. I believe one should stay at least 3 days in Suurbraak to explore the beauty of nature in the surrounding areas. Will definitely recommend it to my friends and family.

Jeff V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff V
Gesin met tieners

Heerlik, stil, mooi uitsig, lekker vir in die rivier swem, lekker vir draf.

Ons het die stilte gekry waarna ons gesoek het. Lekker drafroetes met min verkeer vroegoggend. Gerieflike koel- en ysgeriewe. Stoep baie lekker privaat met fantastiese uitsig, so ook vanuit kamers. Baie gerieflik en ruim.

Janine W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Gesin met tieners

Wish we could stay longer!

Relaxing overnight stay. Most awesome view over the mountains.

Aj B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B
Saam met vriende

Relaxed beautiful spot with very hospitable owners.

We had a fantastic break at Suurbraak Schuur over New Year. The house is dog friendly so we took our dogs along who had a ball. The house is very comfortable and opens up onto a large lawn, with great views and access to the river which is great for swimming. We look forward to our next visit.

Hermann L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Fantastic! Will stay here again.

Sandy M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M
Saam met vriende

Lovely place to stay with great hospitality

Lovely place to stay with great hospitality. We did not have much time to enjoy the ground as we were doing a trail run but would definitely stay there again!

Marlon S - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon S

Enjoyable stay.

My only complaint relates to the overall cleanliness. The slip covers on the wingback chairs in the lounge were dirty and should have been cleaned as were the loose white carpets in the bedroom. The patio could also do with a good cleaning as it was very dusty. Otherwise, lovely!

Mark W - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and spacious, well equipped. Wonderful welcome. Very peaceful and cool.

Beautiful garden and loved the ducks. Only criticism would be that the floorboards upstairs would be very noisy if there were a crowd staying.

Brenton A - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenton A
Saam met vriende

Really quaint village feel with plenty space in the unit

Great stay, loved the fact they're dog friendly and will bring mine along for future visits.

Judy B - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay!

Quiet and comfortable.

Lindy Z - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, magnificent mountain views, clean & well-appointed home.

I can highly recommend ZS to anyone needing accommodation in Suurbraak.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Manho-weg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhOTZiMDNiLWFlODItNDI5MC04YzI1LTk5ODBiNmFhMTc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 4) 16 5 1 5 Corner of Main and Manho Roads Suurbraak 6743 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.004529123099 20.65859913826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!