+19
Selfsorg in Stellenbosch

Swaan Gastehuis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Swaan Gastehuis is 'n selfsorgkothuis op 'n vrugteplaas in die Banhoekvallei, omring deur die Simons- en Drakensteinberge. Die eiendom is geskik vir 'n klein gesin of sakereisigers en is naby Stellenbosch, Paarl en Franschhoek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 en suite-badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer is volledig toegerus vir selfsorg.

Die kombuis sluit 'n oond-mikrogolfoond-kombinasie, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi.

Die eiendom is omhein en troeteldiervriendelik, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Sonpanele met batterye en 'n omsetter verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike kothuis met pragtige tuine. Rustige omgewing en baie sentraal. Het heerlik gebly. Kothuis is mooi ingerig met alles wat jy benodig vir 'n rusti...
Sien meer
Des 2025
Lottie V
Gesin met tieners
5.0
Oasis, waar die siel kan rus kry. Bitter mooi netjiese tuine en verblyf.
Feb 2025
Mario J
Saam met lewensmaat
5.0
It was fantastic. Will definitely stay there again when in Stellenbosch. Conveniently situated. Cottage has everything you need and mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Brandon W
Saam met vriende
5.0
Absolute bliss! The accommodation was absolutely amazing! From the friendly host to the significant attention to detail, everything you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Erin S
Saam met lewensmaat
5.0
Weelderig en rustig, kan lekker ontspan. Dit was heerlik! Die plek is baie mooi en luuks ingerig en alles is netjies. Die uitsig en tuin is ook pragti...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liebrecht Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa971fe4e529476708c87d5734b6eff12448e258ce92cc852d6a253b0d19631612203c56bc43138f8286d30e81e87dcbc5145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 R310 La Paix 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908589625568 18.94401258603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang