Kruger tot Canyons Akkommodasie by Swadini, A Forever Resort | LekkeSlaap
+50

Swadini, A Forever Resort

Oord
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoedspruit geleë en is 75 km vanaf die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin.

Hierdie 3-ster-oord is al met verskeie pryse bekroon. Die chalets is ten volle gemeubeleer en het lugversorging. Daar is slaapplek vir 4 tot 6 gaste en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die oord word met 24 uur-sekuriteit beveilig. Gaste kan voetslaanroetes in die majesteuese heuwels verken, in die verhitte of die koue swembad swem, 'n wildrit onderneem of riviervlotvaart geniet.

Gaste kan eksklusiewe bootritte op die Blydedam geniet, seekoeie en krokodille gewaar en die Tufa-waterval besoek. Gaste kan ook Bourke's Luck Potholes, The Pinnacle, Mac-Mac Falls en God's Window besoek. Daar is ook uitstekende voetslaanroetes in die area, asook geriewe by die oord beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Swadini, A Forever Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Gaste dink Swadini, A Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22mTJlXDxOsAvrcKjDFG6Up7BXAwur3dAmefSXJBstyQfqMmlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R531 Blyderivierspoort Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -24.518480620752 30.809306567741
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za