Swakopmund Accommodation
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernsteinstraat 4, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swakopmund Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in Swakopmund, naby die strand. Dit is ook naby winkelsentrums, restaurante, koffiewinkels en die middedorp.
Daar is 8 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies, 'n gesin of sakereisigers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, toegang tot WiFi en 'n privaat badkamer.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en daar is parkeerplek.
Doendinge in Swakopmund sluit visvang, valskermspring, kajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf-speel in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 5
Ligging
- Bernsteinstraat 4, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernsteinstraat 4, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom