Swakopmund Desert Stay
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nathaniel Maxuilili-straat 57, Namibië, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 088 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swakopmund Desert Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Swakopmund geleë is. Dit is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers.
Daar is 'n verskeidenheid kamers met privaat badkamers, gemaklike beddens en linne, asook privaat ingange. Al die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, gedeelde braaigeriewe, sitareas en parkeerplek op die perseel. Die ligging is naby die duine en see, asook plaaslike winkels en winkelsentrums.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Nathaniel Maxuilili-straat 57, Namibië, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nathaniel Maxuilili-straat 57, Namibië, Swakopmund, 0000, Erongo