Swakopmund Hotel and Entertainment Centre
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 180 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-Ben Gurirab-straat 2, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 775 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swakopmund Hotel and Entertainment Centre is in die historiese middedorp geleë en ideaal vir sake- of vakansieverblyf. Die hotel is ook naby die strandfront en ander besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in Standaardkamers en Suites. Die Standaardkamers het of 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. 'n Kamer met 'n slaapbank vir 'n kind kan op versoek voorsien word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort.
Elke Suite is ruim en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.
Ander geriewe sluit in lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt en ander etes word in die restaurant bedien en 24 uur-kamerdiens is beskikbaar. Die hotel het ook 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n gaste-sitkamer, swembad, gimnasium, gesondheidsentrum, 'n buitelandse valuta-kiosk, 2 fliekteaters en 'n kasino. Kelner- en karverhuringsdienste is ook beskikbaar.
Sakereisigers kan na 'n konferensiesentrum wat 350 afgevaardigdes kan akkommodeer uitsien. Intieme of groot troues en ander sosiale funksies kan ook gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Theo-Ben Gurirab-straat 2, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 180 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-Ben Gurirab-straat 2, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom