Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swakopmund Seehuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geraas en harde musiek moet asb. tot 'n minimum gehou word weens die nabyheid van die bure.
- Geen geraas tussen 22:00 saans en 07:00 soggens nie. Ons respekteer ons bure en die buurt.
- Sluit asb. die deure saans en indien jy die perseel verlaat, sit die alarm aan vir die veiligheid van u besittings en die inhoud van die huis.
- Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 45, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb64bc73c43990c9883281ce428c284668450777fdd91aa1fc6218dccc46e4d3328b792e3304e6e7573deb72be5d978903d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 45 First Avenue Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.652104327054 14.530177246124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem