LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27

Swallows Nest Plett



  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 61 Beacon Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Swallows Nest Plett is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af.

Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en berg-uitsigte. Daar is ook 3 slaapkamers op die onderste verdieping met uitsigte oor die tuin en swembad. Elke kamer het 'n privaat ingang, WiFi, TV met Netflix, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Plettenbergbaai bied verskeie avontuur, besienswaardighede en lekker doendinge, soos walviskyk, diepsee-visvang, valskermspring, staproetes, branderplankry, kajakvaart, reksprong, tjoepry en perdry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Swem
Sentraal

Kamers

Garden View Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en Openview en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Garden View Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en Openview en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Garden View Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en Openview en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ocean View Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en Openview en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ocean View Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en Openview en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rochelle J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Sal weer hier bly. Die kamers is groot en baie netjies. Mooi uitsig oor die see. Vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

A place to go and stay. Excellent in everything anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerald
Swallows Nest Plett
Thank you very much for your kind words. It was so lovely to have you and your family stay with us over the holidays. We hope to see you again soon

Bertus V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Sou stiller atmosfeer verkies het. Goeie verblyf. Hoofpad aanliggend tot eiendom is net baie raserig. Geen lugreëling in eenheid.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Werne M
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

The host, Lisa, was very friendly. Good breakfast. Comfortable and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
1 nag
5.0
Apr 2023

Minimalist interior. Super organised. Wonderful view from the upper level. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shavaune G
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Friendly and neat! So neat and clean, friendly and very helpful! Will definitely recommend this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Okt 2023

Very convenient. Suitably situated locale.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Great hospitality and friendly hosts. Really enjoyed the quick business trip to Plett, was warmly welcomed and glad we got to visit. Will surely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Die gasvrou was baie vriendelik. Die ontbyt was baie goed. Ons het lekker gebly. Dis 'n mooi rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerald
Swallows Nest Plett
Dear Wim, thank you so much for your kind words. It was lovely to meet you both and we hope to see you again one day.

Cameron D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Great host, amazing value for money and really comfortable stay. We asked for an early check in and received it with no hassle. The accommodation was comfortable, clean and central and the hosts and management went beyond to make us feel welcome. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Swallows Nest Plett het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Garden View Kamer 4
B&B
Garden View Kamer 3
B&B
Garden View Kamer 5
B&B
Ocean View Kamer 1
B&B
Ocean View Kamer 2
B&B

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

61 Beacon Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8095f098bad211a7ee7e671083e2b2decd9d4dca756e7532ddb08c0b70bad8b50b111be5ad6df0a915a40b81ad507892b27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 61 Beacon Way Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045646250264 23.369312521496
Soek in 'n groter streek